Daronn Carroll
My Storie

Daronn Carroll is 'n nuwe stem op die Afrikaanse musiek lyn. Sy oorsponlik liedjies uit sy pen het 'n ietsie vir almal. Daar is van lekker rustige liefdes liedjies, ligte rock, party songs, grapgat liedjies en 'n engelse liedjie wat lekker 'catchy' is.

Dienste

Hier by DC Musiek verskeie musikale dienste met betrekking tot die skryf van nuwe liedjies insluitende die lirieke en die melodie.

Goedere Te Koop

Ons bied 'n wye verskeidenheid bykomende produkte soos T-Hemde, Parfuum en ander produkte wat bygevoeg gaan word.

Musiek

Gaan click op die liedjie en u kan daarna luister. Gaan like asb my Facebook blad en laat ons weet wat u dink en wat u gunsteling liedjie is.

  • CD Liedjie Lys: My Storie

    • My Storie
    • Net Vir Jou
    • Onthou
    • Alles
    • Nie Sonder Jou Nie
    • Alweer Dronk
    • Alles In My
    • But I Do
    • Ek Wonder
    • Saterdag Aand
  • Klankingenieur:
    Johan Fourie - Southern Buzz

  • Agtergrondstemme:
    Johan Fourie en Yolande’ Geldenhuys

  • Finale meng:
    Johan Fourie

  • Gemeesterdeur:
    Gert Mostert - Southern Buzz

  • Omslagontwerp:
    Arista Paxton en Heidi Mostert - Southern Buzz

  • Ateljee:
    Southern Buzz Recording Studios - (021) 949 0850

  • CD vervaardiging:
    www.southernbuzz.co.za

Nuwe CD

Daronn Carroll – My Storie